I wish I had known – Afrikaans

Hierdie handleiding is geskep deur mense op parool en voormalige gevangenes om mense op parool te help om voor en na vrylating meer te wete te kom oor wat parool is en hoe dit werk, en om steun te bied vir aanpassing by die lewe onmiddellik ná die tronk. Onthou dat hierdie handleiding baie kort is en slegs die basiese goed vir jou kan bied. Vir meer inligting moet jy in verbinding tree met die organisasies wat onder ‘Hulpbronne’ gelys is.